REGISTRASIES / REGISTRATIONS

Indien u voorheen geregistreer het gaan na die Login bladsy om voor te gaan, indien u u gebruikersnaam of wagwoord vergeet het stuur e-pos na info@harrismitheisteddfod.co.za en ons sal die inligting aan u voorsien. / If you have registerd before go to the Login page to continue, if you lost your username or password sent mail to info@harrismitheisteddfod.co.za and we will retrieve your information.

PROSEDURE VIR REGISTRASIE EN INSKRYWINGS
Indien u verbonde is aan ‘n skool, kliek op die die knoppie vir “SCHOOL REGISTRATION” om na die blad vir skole inskrywings te gaan en volg die instruksies vir registrasie op die spesifieke blad.
Indien u ‘n studio of privaat inskrywing doen kliek asb op die “STUDIO REGISTRATION” knoppie om na die blad vir studio en privaat inskrywings te gaan en volg die instruksies op die spesifieke blad.

PROCEDURE FOR NEW REGISTRATIONS AND ENTRIES
If you are from a school click on the “SCHOOL REGISTRATION” button to go to the correct registration page and follow the instruction for registration.
If you are from a studio or doing a private entry, click on the “STUDIO REGISTRATION” button to go to the registrations page and follow the instructions provided.