SKOOL REGISTRASIE / SCHOOL REGISTRATION

Registreer skool / Register school
(slegs skole / only schools)

  1. Registreer skool koördineerder (een koördineerder per skool), vul alle inligting van die skool volledig in.
  2. Koördineerder het nie nodig om as onderwyser apart te registreer nie. Koördineerder gebruik dieselfde inligting om inskrywings te laai.
  3. Na registrasie sal die koördineerder ‘n unieke registrasie ID ontvang wat aan alle personeel / afrigters voorsien moet word wat namens die skool gaan inskrywings doen. Personeel / afrigters sal nie kan registreer indien hulle nie oor die kode beskik nie.

Registreer skool koördineerder / Register school coordinator
(slegs skole / only schools)

Registreer skool onderwyser of afrigter / Register school teacher or instructor
(slegs skole / only schools)