Voorsitter / Chairperson
BAMBIE DE WET
083 271 3966
info@harrismitheisteddfod.co.za
bambie@vox.co.za
Voorsitter / Chairperson
BAMBIE DE WET
083 271 3966
info@harrismitheisteddfod.co.za
bambie@vox.co.za
1. INSKRYWINGS / ENTRIES
1.1 Die Harrismith Eisteddfod webtuiste is: harrismitheisteddfod.co.za
The Harrismith Eisteddfod website is: www.harrismitheisteddfod.co.za
1.2 Inskrywings word slegs d.m.v. die AANLYN-INSKRYWINGSISTEEM gedoen. Volg asb. die skakels en riglyne soos uiteengesit op die webtuiste.
Entries are done via the the ONLINE ENTRY SYSTEM only. Please follow the links and guidelines as set out on the website.
1.3 Algemene navrae kan gestuur word aan: info@harrismitheisteddfod.co.za
General inquiries can be sent to: info@harrismitheisteddfod.co.za
1.4 Skakel egter die sameroepster van elke afdeling indien daar onduidelikheid bestaan oor ‘n item of die kode wat gebruik moet word.
However, contact the convenor of each category if there is uncertainty about an item and the code to be used.
1.5 Die sluitingsdatum vir inskrywings is Saterdag 31 Mei 2025
Closing date for entries is Saterdag 31 May 2025.
1.6 Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. Uitsonderings is onderhewig aan die diskresie van die Eisteddfod-komitee. GEEN inskrywings sal aanvaar word in die week van die Eisteddfod nie.
No late entries will be considered. Exceptions are subject to the discretion of the Eisteddfod committee. NO entries will be allowed during the week of the Eisteddfod.
1.7 Sodra inskrywings ingedien is sal dit d.m.v. ‘n outomatiese e-pos bevestig word. Indien niks ontvang word nie is dit u verantwoordelikheid om navraag te rig en sodoende teleurstelling te voorkom!
An automatic e-mail confirmation will be sent once entries have been submitted. If nothing is received it is your responsibility to inquire in order to prevent disappointment.
INSKRYWINGSGELD / ENTRY FEES
Bedrag / Amount |
|
Individue/Solo Items (Musiek, Spraak & Drama en Dans) / Individuals/Solo Items (Music, Speech & Drama and Dance) |
R40 |
Kuns (per item) en Kreatiewe Skryfwerk (per skryfstuk) / Art (per item) en Creative Writing (per written work) |
R40 |
Duet, Trio, Kwartet of Groepe van 2 – 4 lede (Alle afdelings) / Duo, Trio, Quartet or Groups of 2 – 4 members (All sections) |
R40 pp |
Groepe van 5+ lede (Musiek, Spraak & Drama en Kuns)/ Groups of 5+ members (Music, Speech & Drama and Art) |
R250 |
Spreekkore, Kore en Revuegroepe / Choral Verse, Choirs and Revue Groups |
R300 |
Klein Groep (5 – 9 Dansers) / Small Group (5 – 9 Dancers) |
R250 |
Groot Groep (10-15 Dansers) / Large Group (10-15 Dancers) |
R300 |
Eenbedryf en Dans Produksie / One-Act Play and Dance Production |
R375 |
2.1 Inskrywingsgeld kan slegs op die volgende wyses betaal word:
Entry fees can only be paid by means of the following:
2.2 Bewys van betaling moet gestuur word aan: info@harrismitheisteddfod.co.za
Proof of payment should be sent to: info@harrismitheisteddfod.co.za
2.3 Bankbesonderhede vir elektroniese oorplasing:
Banking details for electronic transfer:
HARRISMITH EISTEDDFOD, Standard Bank Spaarrekening, Harrismith takkode 055433, Rekeningnommer 147 433 568
HARRISMITH EISTEDDFOD, Standard Bank Savings account, Harrismith branch code 055433, Account number 147 433 568
2.4 Inskrywingsgeld sal NIE terugbetaal word nie, tensy die item deur die organiseerders gekanselleer word.
Entry fees will NOT be refunded, unless an item is cancelled by the organizers.
DEELNAME / PARTICIPATION
3.1 Slegs een inskrywing word per item met ‘n spesifieke kode vir individuele deelnemers toegelaat.
Only one entry is allowed per item with a specific code for individual participants.
3.2 Leerlinge mag GLAD NIE onder meer as een skoolgraad deelneem nie. Groepsitems word uitgesluit.
Except for group items, learners may NOT participate under more than one school grade.
3.3 Geen deelnemers mag, waar ouderdomsbeperkings is, onder meer as een ouderdomsgroep inskryf nie. Ouderdom word bepaal op die dag wanneer die Eisteddfod ‘n aanvang neem.
Participants may not enter in more than one age group where age restrictions are stipulated. Age is determined on the day when the Eisteddfod commences.
3.4 Deelnemers MOET 30 minute VOOR die aanvang van hul sessie gereed wees, aangesien vorige sessie(s) vroeër afgehandel kan word as geskeduleer. Die organiseerders kan nie verantwoordelik gehou word indien ‘n optrede binne hierdie tydsgleuf gemis word nie.
Participants MUST be ready at least 30 minutes BEFORE the start of their session, as the program may run early. The organizers can not be held responsible if a performance was missed within this time frame.
3.5 Deelnemers wat nie betyds opdaag nie, mag gediskwalifiseer word.
Participants arriving late may be disqualified.
3.6 Daar moet streng by die tydsbeperking van elke item gehou word. Tydsbeperking sluit op- en afstaptyd in.
Participants must stick to the time limits for each item. Time limits include entry onto and exit off stage.
3.7 Waar dit weens onvermydelike omstandighede nodig is om deelnemers in die individuele items te vervang, moet die name voor die aanvang van die sessie aan die sameroepster oorhandig word.
The necessary replacement of participants in individual items due to inevitable circumstances is to be reported to the convenor before the beginning of a session.
3.8 Onttrekkings moet so gou daarvan kennis geneem word aan die sameroepster deurgegee word. Die sameroepster moet ook verwittig word van enige onttrekkings op die dag van deelname voordat die spesifieke sessie begin.
The convenor must be informed of withdrawals as soon as it is communicated by the participant. Also inform the convenor of any withdrawals on the day of participation before the start of the specific session.
3.9 Spesiale reëls word by elke afdeling aangedui.
Specific rules are indicated at each catagory.
BEOORDELING /ADJUDICATION
4.1 Die beoordelaar se beslissing is finaal en geen deelnemer, ouer of ander belanghebbende persoon mag die beslissing probeer beïnvloed of na die tyd betwis nie.
The adjudicator’s decision is final and no participant, parent or any other person concerned may try to influence the decision or challenge it afterwards.
4.2 Indien die standaard sodanig is, sal punte of simbole soos volg toegeken word deur die beoordelaar:
Pending the standards, marks and symbols will be allocated by the adjudicator as follows:
95% & hoër/ higher | A+++ | 90% – 94% | A++ |
85% – 89% | A+ | 80% – 84% | A |
75% – 79% | B+ | 70% – 74% | B |
60% – 69% | C | 50 % – 59% | D |
4.3 Die beste deelname per item mag deur die beoordelaar aangewys word volgens sy/haar eie diskresie.
The best performance per item may be announced by the adjudicator according to his/her own judgement.
4.4 Indien die inskrywings in ‘n item, na die beoordelaar se mening, van ‘n te lae standaard is, mag hy/sy weier om enige toekenning te maak.
If, according to the adjudicator, the standard of participation for a specific item is not sufficient, no allocations will be made.
4.5 ‘n Beoordelaarsverslag met die uitslag en kommentaar sal aan die einde van ‘n sessie uitgegee word.
An adjudicator’s report with the result and comments will be handed out at the end of each session.
4.6 Sertifikate sal na afloop van deelname digitaal beskikbaar wees om afgelaai en gedruk te word deur deelnemers.
Certificates will be available after participation for digital download or printing by the participants.
PROGRAM / PROGRAMME
5.1 Die Eisteddfod program vir elke afdeling sal so spoedig moontlik na die sluitingsdatum vir inskrywings opgestel en op die webtuiste beskikbaar gestel word.
The Eisteddfod programme for all categories will be compiled as soon as possible after the closing date for entries and will be available on the website.
5.2 Deelnemers het soms spesiale omstandighede wat die datum en tyd van deelname kan beïnvloed. Stel in hierdie geval asb. die Voorsitter betyds per e-pos in kennis voordat die program opgestel word.
Participants may have special circumstances that can influence the date and time of participation. In this case please inform the Chairperson via e-mail before the program is compiled.
5.3 Veranderinge aan die program sal slegs in uitsonderlike gevalle gemaak word. Almal kan ongelukkig nie vir persoonlike gerief geakkommodeer word nie.
Only in exceptional cases will changes be made to the programme. Unfortunately, everybody cannot be accommodated for personal convenience.
SPESIALE TOEKENNINGS / SPECIAL AWARDS
6.1 Merietetoekennings vir uitstaande prestasie sal vanaf graad 4 deur die beoordelaar(s) in elke afdeling toegeken word.
Merit awards for outstanding performance will be awarded from grade 4 onwards by the adjudicator(s) in each section.
6.2 By Harrismith Eisteddfod word daar Beoordelaarstoekennings uitgegee. Hierdie is NIE merietetoekennings nie en word uitgegee in daardie oomblik waar harte aangeraak word.
At the Harrismith Eisteddfod Judges Awards are given out. It is NOT a merit award and is given in the spur of the moment when hearts are touched.
6.3 UNISA-eksamenfooie en boekpryse word geborg vir uitblinkers in die Instrumentale afdeling.
UNISA examination fees and book prizes are sponsored for stars in the Instrumental section.
6.4 Boekpryse vir die beste geksrewe poësie en opstelle word deur die plaaslike ATKV-tak Platberg geborg.
Book prizes for the best written poetry and essays are sponsored by the local ATKV branch Platberg.
6.5 Spesiale pryse mag ook as aansporing in die ander afdelings gegee word.
Special prizes may also be given as an incentive in the other sections.
Waar omstandighede dit vereis, het die vereniging die reg om veranderinge in die reëls en program van die Eisteddfod aan te bring. Sulke wysigings sal betyds aan alle belanghebbendes bekend gemaak word. Indien u kontakbesonderhede deur die loop van die jaar sou verander, stel ons asb. so spoedig moontlik in kennis.
If necessary, the society will have the right to make changes to the rules and/or programme of the Eisteddfod. Such amendments will be communicated timeously to the persons concerned. If your contact details should change during the course of the year, please notify us as soon as possible.